Welcome to GPSA.

The Weekly update to life in post-apartheid South Africa.

       
  GPSA Disclaimer Contact the Webmaster  

Weekly Joke
Don't read unless you like being offended! 26 August 2006
JOU STERRE IN AFRIKAANS

Waterdraer (20 Jan - 18 Feb):
Jy is verbeeldingryk en geneig om aggressief te wees. Andersins lieg jy baie en is geneig om roekeloos en onprakties te wees - daarom maak jy gedurig dieselfde foute oor en oor. Almal dink jy is 'n onnosel donner.

Vis(19 Feb - 20 Mrt):
Jy verbeel jou allerhande dinge en dink dikwels dat jy deur die speurdiens en polisie agtervolg word. Jy het baie min invloed oor jou vriende en mense vang 'n gly in jou omdat jy jou posisie misbruik. Jy't geen selfvertroue nie en is oor die algemmen 'n lafaard. Jy mishandel klein diertjies en is basies f#cked up.

Ram (21 Mrt - 19 Apr):
Jy is die pionier tipe en dink baie min van ander mense. Jy is kort van humeur, ongeduldig en vee jou gat af aan enige raad. Ramme is sterk kandidate in draadtrekkompetisies. Jy is 'n bliksem.

Bul (20 Apr - 20 Mei):
Jy is prakties, hardkoppig, onwrikbaar en werk 'n kak hou. Mense dink jy's obstinaat en hardegat. Mense onder die Bul teken hou nie van water en seep nie en briekmerke in hul onderbroeke is kenmerkend van alle Bul mans.

Tweeling(21 Mei - 20 Jun):
Jy is vinnig , intelligent en 'n denker. Mense hou van jou omdat jy baie seksueel aktief is. Jy is geneig om te veel vir te min te verwag. Dit beteken jy is 'n goedkoop bliksem. Jy poep graag in hysbakke en aan tafel.

Kreef (21 Jun - 22 Jul):
Jy is simpatiek en het begrip vir ander mense se probleme. Hulle dink jy's 'n doos. Jy kanook nie besluite neem nie, jy's 'n professionele pateet en dryf mense tot selfmoord. Dis waarom sielkundiges jou vermy en jy lewenslank 'n drol sal bly.

Leeu (23 Jul - 22 Aug ):
Jy is die kunstige tipe en hou moeilik tred met die werklikheid. As jy 'n man is, is jy waarskynlik 'n moffie. Jou kanse vir werk en geld maak is pateties. Die meeste Leeu-mans het impotensie probleme en die Leeu-vroue is slette.

Maagd (23 Aug - 22 Sep):
Jy is die logiese tipe en haat wanorde. Jy soek graag kak. Hierdie kaksoekery maak jou vriende siek. Jy is koud, toon geen emosies nie en spyker slegs uit verpligting, wat gewoonlik so 'n powere poging is dat jy
vergeet waarmee jy besig is en dikwels aan die slaap raak voor jy klaar is.

Weegskaal (23 Sep - 22 Okt):
Jy dink jy is 'n gebore leier, ander dink jy is voor op die wa. Meeste weegskale is boelies met bliksemse humeure. Jy dink te veel van jouself en verwerp goed bedoelde kritiek. Jou hooghartigheid is 'n pyn in die
gat. Weegskaal mense steel maklik en soen spikels.

Skerpioen (23 Okt - 21 Nov):
Jy is fokken uitgeslape in besigheid en kannie vertrou word nie. Jy sal die hoogste sport in die lewe bereik ten spyte van jou goor asem. Die meeste skerpioene het kriminele rekords oor doos soek.

Boogskutter (22 Nov - 20 Des):
Jy is optimisties en entoesiasties. Jy het 'n roekelose manier om op geld staat te maak, omdat jou enigste talent kakpraat is. Die meerderheid Boogskutters pleeg owerspel. Mense lag vir jou omdat jy altyd 'n gat van jouself maak. Jy sal maar altyd 'n aap bly.

Steenbok (21 Des - 20 Jan):
Jy is konserwatief, vreeslik bang vir enige risiko en is nooit 'n bok vir sports nie. Daar was ook nog nooit 'n Bok van enige belang in die lewe nie. Jou bure is altyd verlig as jy wegtrek en prostitute weier om jou as
klient te he. Bok-mense moet dit ook vermy om lank stil te staan - honde pis graag teen hul bene.





Leave your mark and your comments -

South Africa

Africa is a continent of valuable resources, from large reserves of oil, to minerals such as diamonds and gold; it is also home to an incredible variety of wild animals, plants, and trees. Yet Africa is also a continent with many problems. African countries are among the world's poorest--in fact, 32 of the world's poorest 44 countries are African. The series AFRICA: CONTINENT IN THE BALANCE examines the historical and current situation of selected African countries, providing background information and analysis for students on each country's geography and ecology; history; system of government; economy; people and cultures; and important cities and communities.

Thanks Sammy




Search this site powered by FreeFind
Creative Commons License
This work is licensed under a Creative Commons License.