Welcome to GPSA.

The Weekly update to life in post-apartheid South Africa.

       
  GPSA Disclaimer    

   Weekly Joke
26 February 2007

Ma sê vir haar seuntjie wat nie sy pampoen wil eet nie: "Wag maar, vannag kom die duiwel jou haal!" Daardie nag begin dit vreeslik reen.

Die donderweer dreun en weerligstrale klief deur die lug. Ma raak bekommerd en wil by haar seuntjie gaan sit tot die weer opklaar.

Tot haar verbasing is hy nie in sy kamer nie.  Sy kry hom voor 'n oop  yskasdeur besig om pampoen te eet.

Kort-kort prewel hy: "So 'n moerse lawaai en dit oor 'n bietjie pampoen!"

FNBGautrain

 

 

 

 

Thanks Sammy


FastCounter by bCentral


Search this site powered by FreeFind
Creative Commons License
This work is licensed under a Creative Commons License.