Welcome to GPSA.

The Weekly update to life in post-apartheid South Africa.

       
  GPSA Disclaimer    
   Weekly Joke

 

31 August 2007

'n Dof grappie -

Miertjie stap eendag na die rivier...maar Miertjie is die moer in.

"Krokodil!, Krokodil!" skree hy in sy woede. Krokodil wonder toe wat aan gaan en hy steek sy kop bo die water.

Miertjie skree weer.."Krokodil! klim uit die blerrie water uit!" Krokodil kyk toe die storie so en wonder wat vandag met miertjie aan gaan en miertjie skree weer, maar die keer uit volle bors, "Krokodil klim uit die donnerse water uit!"

Krokodil klim toe maar heel skrikkerig uit die water uit, want miertjie is heeltemal be-dinges vandag.

Miertjie loop toe al langs die rivier totdat hy by Seekoei kom en hy skree,"Seekoei! Seekoei Vetgat! Klim uit die bliksemse water uit!"

Maar nou is miertjie eers bedonnerd en die bloed pomp na sy brein. Na 'n rukkie skree miertjie weer, "Seekoei klim uit die blerrie water uit!"

Seekoei bekyk die storie so en wonder wat fout is met miertjie vandag, maar tog klim Seekoei bangerig uit die water uit.

Intussen vlieg valk verby en sien dat miertjie nie in 'n goeie bui is nie en hy vra "maar miertjie wat is fout?"

En miertjie skree "IEMAND HET MY F*KKEN SWEMBROEK GESTEEL!"

This is just too funny to be true. A woman rented a Citroen C4 in JHB. She drove from JHB to Bloemfontein. (For those who don't know - 4 hours!) Approximately 220km. ......... IN FIRST GEAR!!!!!!!!!!!!!!!!!! She thought it was........., wait for it........., **** automatic.****** !!!!

carcarcarcar


Past Views

Current Joke

Past jokes

Gallery

Links

Current Exchange Rate

Daily News Headlines

Articles

Locations of visitors to this page

loot_nasleep

36-jarige Paul du Toit, 'n geheime agent in die Weermag tydens die laaste jare van wit oorheerste Suid Afrika, glo hy het sy gewelddadige lewe agtergelaat.

Thanks Chris & Sammy

Search this site
powered by FreeFind
Creative Commons License
This work is licensed under a Creative Commons License.