Welcome to GPSA.

The Weekly update to life in post-apartheid South Africa.

       
  GPSA Disclaimer    
   Weekly Joke

 

28 November 2007

 

pothole


A Department of Agriculture representative stopped at a farm and talked with an old Afrikaans farmer. He told the farmer, 'I need to inspect your farm.' The old guy said, 'OK Boet, but do not go in that field over there.'

The Agriculture representative said, 'Mister, I have the authority of the Government with me. See this card? The card means I am allowed to go WHEREVER I WISH on any agricultural land. No questions asked or answered. Have I made myself clear? Do you understand?'

The old farmer nodded politely and went about his farm chores. Later, the old farmer heard loud screams and saw the Agriculture Rep running for the fence and close behind was the farmer's huge-horned prize bull. The bull was gaining on the Agriculture Rep with every step.
The Rep was clearly terrified, so the old farmer immediately threw down his tools, ran to the fence and shouted:

'Your card! Your card, Boet! Show him your card!'!

*********** Ek het probeer om sekere sterk woorde te vervang in die volgende stuk, maar vergeefs!

TAALGEBRUIK IN DIE WERKSPLEK

Dit het onder die aandag van Bestuur gekom dat sommige individue in die maatskappy vuil taal tydens normale gesprekvoering teenoor hul kollegas gebruik.  Weens klagtes vanaf sekere werkers in die verband, sal die gebruik van hierdie tipe taal nie langer geduld word nie.  Ons besef egter die noodsaaklikheid daarvan om in staat te wees om akkurate menings teenoor kollegas te kan uitspreek.  Die volgende nuwe en innoverende uitdrukkings word derhalwe aanbeveel ten einde gedagtes en inligting op 'n effektiewe wyse te kan oordra :

1.   Voorstel :       Ek dink addisionele opleiding sal waardevol vir jou wees
      In plaas van :      Jy't geen blerrie idee wat jy doen nie.

2.   Voorstel :      Sy's 'n dinamiese werknemer.
     In plaas van :      Sy's 'n hardegat-teef.

3.   Voorstel :      Ek kan moontlik oortyd werk.
     In plaas van :      En wanneer de duiwel dink jy moet ek dit doen?

4.   Voorstel :      Ek is oortuig daarvan dis nie lewensvatbaar nie.
     In plaas van :      Daar's nie 'n blerrie manier nie!

5.   Voorstel :      Werklik?
     In plaas van :      Moenie stront praat nie!

6.   Voorstel :      Die probleem sal beslis aandag ontvang.
     In plaas van :      Vertel dit vir iemand wat 'n dinges omgee!

7.   Voorstel :      Ek was nie by die projek betrokke nie.
     In plaas van :      Dis nie my probleem nie!

8.   Voorstel :      Dis interessant.
     In plaas van :      Wat de f*k?

9.   Voorstel :      Ek is nie seker dat dit geïmplementeer kan word nie.
     In plaas van :      Hierdie stront sal nie werk nie.

10.  Voorstel :       Ek sal dit probeer skeduleer.
      In plaas van :       Hoekom de hel het jy my nie vroeër gesê nie!

11.  Voorstel :        Hy's nie vertroud met die aspekte nie.
       In plaas van :        Die idioot weet f*kkol!

12.  Voorstel :        Verskoon my, meneer?
       In plaas van :        Ag f*k jou!

13.  Voorstel :        So jy was nie gelukkig daarmee nie?
       In plaas van :        Jammer om van jou k*k te hoor.

14.  Voorstel :        Ek is 'n bietjie oorlaai op die oomblik
       In plaas van :        Ek verdien ook maar net 'n salaris!

15.  Voorstel :        Ek dink nie jy verstaan nie.
       In plaas van :        Druk dit in jou gat!

16.  Voorstel :       Ek's mal oor 'n uitdaging!
      In plaas van :       Dis 'n k*k job hierdie!

17.  Voorstel :        Wil jy hê dat ek dit uitsorteer?
      In plaas van :       Wie's dood en het jou die blerrie baas gemaak?

18.  Voorstel :       Hy's ietwat onsensitief.
      In plaas van :       Hy's 'n doos.

Dankie vir u samewerking
Menslike Hulpbronne


Past Views

Current Joke

Past jokes

Gallery

Links

Current Exchange Rate

Daily News Headlines

Articles

Locations of visitors to this page

loot_nasleep

36-jarige Paul du Toit, 'n geheime agent in die Weermag tydens die laaste jare van wit oorheerste Suid Afrika, glo hy het sy gewelddadige lewe agtergelaat.

Thanks Charles, Nelly & Linda.

Search this site
powered by FreeFind
Creative Commons License
This work is licensed under a Creative Commons License.