Welcome to GPSA.

The Weekly update to life in post-apartheid South Africa.

       
  GPSA Disclaimer    
   Weekly Joke

 

7 December 2007

Kort Afrikaanse grappe :

Meel:
Wat is manlik en vroulik van meel?
Mieliemeel en koekmeel.
Wat gebeur as hulle viagra inkry?
Dan word hulle stuifmeel en bruismeel ."

Kondome:
Man: "Ek het my Olimpiese kondome vandag gekry! Vanaand dra ek 'n goue!"
Vrou: "Hoekom dra jy nie die silwer nie, dan kom jy 'n slag tweede!"

Gatiep en Meraai:

Meraai loop in die straat met 'n baie stywe jean.
Gatiep: "Meraai, is djy nie bang vi Fauna & Flora nie?"
Meraai: "Never! Hoekom?"
Gatiep: "Omdat djy daai arme parratjie so wurg!"

Zim:

Die toestand in Zimbabwe verswak so erg dat hulle ystervarke verkoop vir scrap metal .

Brandewyn :
Waarvan word brandewyn gemaak?
Tyres & Panties! As jy dit drink wil jy net spin en spyker!

Wegkruipertjie
:
Wat is die verskil tussen wegkruipertjie en tiener seks?
Niks nie, 1,2,3, hier kom ek!

Stokstyf:

Die laaitie kom kaal by die badkamer uitgeloop, alles aan sy lyf is stokstyf.
Om die draai loop hy in sy ma vas. Sy bekyk hom op en af en sê: "Boetie staan net hier ek gaan net gou jou pa en die jumper kabels haal."

Boemerang:
Wat noem jy 'n boemerang wat nie werk nie?
'n F*#&$^%# Stok.

Laat:

Wat is die ooreenkoms tussen gebrande roosterbrood en 'n verwagtende vrou?
Met altwee wens jy jy het dit vroer uitgehaal!

Laatlam
:
Vraag: Wat is 'n laatlam?
Antwoord: Uit de oude doos.

Kamp Staaldraad:

Kamp Staaldraad van die Springbokke was so suksesvol, dis nouverpligtend vir die SA vroue netbalspan.
Dit word genoem Kamp Staalwol.

Vlooi:

'n Vlooi hardloop by 'n kroeg in, slaan 5 dubbel whisky's weg, hardloop uit, spring in die lug, moer op sy bek neer, staan op en skree: O'  F@k! My hond is gesteel!!

Aspoestertjie:
White is genooi na Aspoestertjie se bal. Hy gaan glo as 'n pampoen.
Wanneer die klok middernag slaan hoop hy om in 'n "coach" te verander.

Koei:

Wat maak "Oooooo"?
'n Koei sonder lippe.

Mot:

'n Man loop in by 'n tandarts en sê, "Kan jy my help asseblief? Ek dink ek is 'n mot?"
"Jy het nie 'n tandarts nodig nie.", sê die tandarts, "Jy het 'n sielkundige nodig."
"Ek weet!" sê die man.
"Nou hoekom het jy hier ingestap?" vra die tandarts.
Die lig was aan!", sê die man.

Madam&Eve-Rainbow


Past Views

Current Joke

Past jokes

Gallery

Links

Current Exchange Rate

Daily News Headlines

Articles

Locations of visitors to this page

loot_nasleep

36-jarige Paul du Toit, 'n geheime agent in die Weermag tydens die laaste jare van wit oorheerste Suid Afrika, glo hy het sy gewelddadige lewe agtergelaat.

Thanks Sammy & Glen.

sno

Search this site
powered by FreeFind
Creative Commons License
This work is licensed under a Creative Commons License.