Welcome to GPSA.

The Weekly update to life in post-apartheid South Africa.

       
  GPSA Disclaimer    
   Weekly Joke

10 October 2009

boerewors&papbraaipack&beer

'n Klein meisietjie wat netjies uitgevat is in haar sondagskoolrokkie,hardloop om nie laat te kom vir die Sondagskoolklassie nie.
 In die hardloop stuur sy 'n skietgebedjie op dat sy asb. nie laat moet wees nie.
 Die volgende oomblik struikel sy en val.

Nadat sy opgestaan en haar rokkie afgestof het, begin sy weer bid: "Liewe Jesus, ek weet ek het gevra dat ek nie laat moet wees vir Sondagskool nie - maar moet my asseblief nie stoot nie! Amen"

 

Loot

Thanks Frans, Glen & Henri

 

Search this site
powered by FreeFind
Creative Commons License
This work is licensed under a Creative Commons License.