Welcome to GPSA.

The Weekly update to life in post-apartheid South Africa.

       
  GPSA Disclaimer    
   Weekly Joke

14 October 2010

Die ou van Witbank is in Durbanville en is haastig om by die Waterfront te kom.
Hy sien vir Gatiep op die sypaadlie en vra hom: "Luister man wat is nou die gouste Waterfront toe?"
Gatiep vra "Mineer, loep djy of ry djy?"
Die ou sê: "Ek ry."
Gatiep sê: "Nei daais die gouste."

Clearest instructions ever...

Is hy "kakmal" oor krieket?


Loot

Thanks JJ & Doris

 

Search this site
powered by FreeFind
Creative Commons License
This work is licensed under a Creative Commons License.