![]() |
Welcome to GPSA. The Weekly update to life in post-apartheid South Africa. |
||
| GPSA Disclaimer | Contact the Webmaster | ||
Afrikaanse grappe |
AFRIKAANSE MATRIEK EKSAMEN Vraag 9a) VERTAAL IN ENGELS - Net soos in die tyd van die Voortrekkers, het ek en my swaer, Jan, ystervarke en stinkmuishonde gaan jag met die dubbelloop-haelgeweer. Uiteindelik sien my swaer Jan 'n stinkmuishond, sit 'n patroon in die loop, lê aan, trek los en daar lê die stinkmuishond, bene in die lug. Net toe ons nader kom ruik ons hoe die stinkmuishond stink en hardloop weg. My voet haak toe vas aan die wortel van 'n boom, ek slaan neer en breek my sleutelbeen. By die hoofpad uitgekom, staan daar 'n ou met 'n pap wiel. Hy vra toe of ons weet waar hy 'n motorhawe kan kry om lug vir die agterwiel te bekom. Van pure moedeloosheid bly sit ons net daar langs die pad.
Just as in the time of the Frontpullers, me and my heavy, John, went to shoot iron pigs and stink-mice-dogs with a dubble-walk-hailgun. At last my heavy John saw a stink-mouse-dog, sits a pattern in the walk, lies on, pulls loose and there lies the stink-mouse-dog, bones in the air. Just as us come close, us smelt how the stink-mouse-dog stinks and runs away quick. My foot hooks fast to the carrot of a tree, I fall down and breaks my keybone. As we came to the chiefroad, there stand an old with a porridge wheel. He asks if us knows where he can get a motorharbour to get some sky for his afterwheel. From pure motherlessness stays us sits just there next to the road. |
Dis weer eksamentyd en dalk kan ons iets leer uit ander se foute . . .
|
| Plaasseun stap kroeg binne met 'n volstruis onder die een arm en en 'n
toiletbak vol R100 note onder die ander. Die kroegman vra :"En die? Seun: " My pa het gesê as jy "girls" soek, moet jy 'n groot voël en 'n kakhuis vol geld hê. |
| Edward Longshanks het met 4 000 troepe Suid-Afrika toe gekom om die Boere
op te hel... By die slagveld gekom sien hy doer in die verte op 'n koppie
staan 'n figuur met blonde hare, kortbroek aan met 'n kam in sy kous. "Rooinek!" skree die Boer op die koppie. "Kom hier jou Ingelsman I will gives you one helluva gatskop!" Edward draai om na sy bevelvoerder en se: "Take 20 men and deal with that Boer upstart!" Die bevelvoerder stuur 20 man om die Boer te gaan soek. Tien minute later staan die Boer weer op die koppie. "You! English donner! Stuur the rest of your Rooinekke. I will voeter them almal op!" Edward raak nou ietwat geirriteerd en se vir die bevelvoerder: "Take 100 men and kill that little guttersnipe!" Die bevelvoerder stuur 100 man oor die koppie. 'n Rukkie later staan die Boer so waar as wragtig weer op die randjie en skree: "Hey, you ... I is just warming up! Come try me !" Toe verloor Edward kop en stuur 400 troepe om die Boer dood te maak. Tien minute later staan die Boer maar weer daar. Sy klere is geskeuren sy hare staan wild. Dis net snot, bloed en Castle. Weer skree hy: "Is dat de best ye can do? You bloody vrot pommies! Come on, come and have a go julle souties! Kom klap me stukkend!" Rooi in die gesig se Edward vir die bevelvoerder: Take the rest of the men and don't come back untill you have killed him!" Vyf minute later kom een van die troepe al gillende en vol bloed oor
die randjie gestorm: "You majesty!" skree hy, "It's a trap!
There's two of them!" |
| Hulle het uitgevind dat Adam gay was. Geen normale man sal langs 'n kaal
vrou sit en appels vreet nie!
**************************************************** **************************************************** *************************************************** *************************************************** *************************************************** ************************************************** |
| Advertensie in die Career Classics: "Ongetroude man, gewillig om
te reis, alle kostes gedek. Moet eie sker en skeermes hê." Koos
doen aansoek.
"Ja," sê die klerk, "dis 'n modelagentskap. Hulle soek iemand om die modelle te skeer en hulle bikini-lyne te trim. Die job betaal baie goed, maar daar is 'n paar negatiewe aspekte. Jy sal moerse baie moet travel - Bahamas, Tahiti, London, Parys --- en natuurlik heeldag in kaal modelle moet vaskyk." "Gaaf," sê Koos, "waar gaan ek vir die onderhoud?" "Hier in die Kaap," sê die klerk, "en hier is jou treinkaartjie Secunda toe." Koos vra verward: "Secunda?? Ek dog die interview is in die Kaap??" Klerk gee hom 'n skewe kyk: "Ja, maar dis waar die einde van die
queue is!!!"
|
| Twee ouens in Woolworths stamp mekaar se winkeltrollies.
Die een sê: "Hel, ek's jammer, man, maar ek soek my vrou." "Dis toevallig. Ek soek myne ook." "Miskien kan ons mekaar help. Hoe lyk jou vrou?" Sy's lank. Sy't lang, donker hare, lang bene met mooi kuite, groterige, ferm tiete en 'n oulike, stywe gat. Hoe lyk joune?" "Te hel met haar. Kom ons soek joune." |
| Meel Wat is manlik en vroulik van meel? Mieliemeel en koekmeel. Wat gebeur as hulle viagra inkry? Dan word hulle stuifmeel en bruismeel." Gatiep en Meraai Zim Brandewyn Laat Michael Jackson Laatlam Kamp Staaldraad Vlooi Springbokke Aspoestertjie Hoender Koei Mot
|
| Jannie Goeddoen Stoepville 112 Skulpies Suid Afrika 26 Desember 2002 Hello Oom Kersvader Soos U seker al opgelet het in die laaste jaar het my gedrag Ek was ook elke tweede Saterdag my pa se kar en elke alternatiewe Saterdag sny ek gras en vat ook elke oggend die vullis uit vir my ma. Soos jy weet haat ek kar was, grassny en vullis verwydering Ek het ook begin om oumense oor die pad te help eerder as om hulle vol modder te ry met my BMX. Hierdie jaar het baie van my gevat en ek moes ophou sjokolade eet Nou het ek net een vraag vir jou: Jou bedrieglike vet rooi bliksem - ek gaan jou kry. Ek gaan in hierdie sokkies skyt en dit om Rudolf se neus vasbind. Hy sal eenvoudig op niks anders kan konsentreer behalwe om weg te kom van die reuk, en hopelik die res van jou geselskappie voor 'n trein of trok inlei! As hy sou oorleef gaan ek hom 'n stadige dood laat sterf. Die res van jou groepie takbokke is biltong! Hulle sal lewendig opgehang word!!! Nog nooit het ek so gebruik gevoel nie. Sannie gaan aftjop !! Pa en Ma gaan aftjop !! Al die oumense gaan weer aftjop!! Alles net as gevolg van jou bedrieglikheid. Glo my, ek gaan nie rus nie voor ek hierdie twee "donkie-slippers" in jou agterkant opgeskop het nie. Vir elke dag wat verby gaan en ek jou nog nie terug gekry het nie, Die kalkulator gaan ek nou op pie en dit daarna deur oom Jaap en anti Kiti se voorruit gooi! Alles wat die mense oorkom is nou jou skuld, Lekker rond vlieg, as ek jou en daai takbokke weer naby ons huis sien , gaan ek julle met klippe gooi! Vriendelike Groete Jannie
|