The guy who tackled the ref -  

Piet van Potch

Ek is Piet van Potch
Ek het met die ref gebots.
Wat 'n gemors...
Ek was van die veld af "gefors"

Daardie blerrie onregverdige Ier!
EK, onder die invloed van my bier,
het my verbeel ek's 'n tier
en vir hom geskree "kom hier"!

'n Onskuldige tikkie,
wat EK bedoel het as 'n drukkie,
het ontaard in 'n ongelukkie!

Ek is van die veld af geban.
en die Ier vervang deur 'n "Ingelsman"
Komaan bokke, wys ons julle kan.
EK het ingespring vir my span.

Ek is Piet van Potchefstroom.
Om te tackle was my droom.
Die Kiwi's het die bokke verower,
die telling darem nie te power

Ek is Piet van Potchefstroom
In die tjoekie het ek gedroom,
hoe die telling instroom,
helaas... die Kiwi's dra die kroon.

Ek het vir my pel 'n SMS gemail
om my uit die tjoekie te kom bail!
... boetie dis nie my styl
ek kap vir hom af met 'n byl!

Rugby kyk is verby,
maar krieket bly nog oor vir my!

Ek is Piet van Potch!


AIDS awareness campaign from Singapore (exe). Clever move!


A South African is drinking in a New York bar when his cellphone rings. He hangs up grinning from ear to ear and orders a round for the whole bar announcing that his wife just gave birth to a 12kg baby boy. Nobody can believe the weight but the South african just shrugs and says, "We make em big back home folks. My boy's typically South African". Congrats are showered on him and many exclamations of "WOW" are heard. One woman even faints due to sympathy pains.

Two weeks later the South African returns to the same bar. Barman says "We were going to call you, everyone's been making bets as to how much your 12kg son weighs now, soooooooooo how much does he weigh now?" The proud father answers that he now weighs 9kg's. The barman is puzzled and concerned and asks "What happened, he already weighed 12kg on the day he was born".

The South African father takes a slow swig from his long neck Castle beer, wipes his lips on his khaki shirt, leans proudly over to the bartender and says ........... "Had him circumcised boet".